Testimonials

Evert Jacobs:
beste diens ooit en dit wat Jana hulle nie het kry hulle vir jou vinning .puik geweer winkel met die beste pryse

Conrad Groenewald:
Bought my rifle from Jana. Great service. Bought my rifle for a bargain. This rifle is still new and extreamly accurate. Great service and prices.

Phillip:
Hi Jana
baie dankie vir julle fantastiese diens..uitstekende kommunikasie en diens..sal verseker weer by julle besigheid doen
Phillip

Leon:
Bought a Caldwell chrony, Jana gives the best customer service ever! Received my parcel the following day! Will def buy from you again!

Fred Emslie:
Hi Jana,
Excellent and efficient service. Ordered on Monday and received item on Wednesday morning. Wish all businesses were this efficient. Well done.

Luther:
Altyd vriendelike diens met die beste pryse, doen moeiete vir kliente.

Martin Botha:
I can recommend Small Arms Trading. Very good pricing and superb customer service! Thank you.

Johan:
Jana het blitsvinnig vir my terugvoer gegee oor voorraad van 'n item waarna ek op soek was. Nadat ek aanlyn bestel het daarna, was dit skaars 24uur later en ekt my aflewering ontvang! Baie dankie vir die puik en vinnige diens!

Anton:
Hi Jana,
Ek het die punte ontvang. Baie dankie vir die goeie diens en vinnige aflewering

Groete

Anton


Hans Rootman:

Jana

Ek het my pakkie ontvang. Baie dankie vir dit en die goeie diens.

Hans Rootman

Pietersburg



Henno:

Hello Jana

Baie dankie vir die ammunisie.  Ek is baie gelukkig met julle diens en sal Weer by julle koop.

Julle pryse is ook baie goed.

Lekker dag

Henno

Bronkhorstspruit



Jono:

Hi Jana,

My order arrived today. :)

Many thanks for your help and patience.

Have a good week.

Regards,

Jono

Cape Town





Submit your testimonial


Your Testimonial: *

Your name:

Your email address: